Meer oor die KERSFEES KINDERS KONSERT

4 Desember 9am

 

Die Tjominis is weer hier!

En dié keer om fees te vier.

Dis ’n splinternuwe show

Wat ons gaan hou hou hou.

Want dis Kersfeestyd.

Gesiggies soos liggies propvol jolyt.

Ons gaan dans, sing en spring

Terwyl ons hulde aan die Kersfeeskoning bring.

Op ’n sonnige somerige Saterdag

Gaan ons sing oor dié spesiale Stille Nag.

BESPREEK KAARTJIES HIER