KLIEK HIER VIR SKOOL INSTAPPIES OP JOU SKOOLSTOEPIE

Dis Kersfees tyd. En ons by Tjominis het besluit:

Om 'n lekker liedjie GRATIS geskenk te gee aan jou.

Laai die Kwaaitjie liedjie af & mag jy lekker Kersfees hou

As jy sukkel om die liedjie af te laai, stuur n WhatsApp na 0665163626 met die kode GRATIS LIEDJIE en ons WhatsApp dit sommer tjop-tjop vir jou. 

 
Close

Ons kan nie wag om al die wonderlike avonture met elke klein tjommie te deel nie. Daarom wil ons jou eerste laat weet sodra die Tjominis se lekker lawwe manewales gaan begin.