Mini maandelikse subskripsie vir 4 verskillende programme met nuwe inhoud elke maand
4 Afdelings is:
- [ TJOMINI TUNES ]
- [ BID BUDDIES ]
- [ PLESIER & AVONTUUR ]
- [ TJOMINI NUUS ]
Van video's wat jou elke maand meer oor alles sal leer tot Bybel dagstukkies wat jou van Jesus leer en soveel meer
Slegs R99-00 per maand
