KOPIEREG & HANDELSMERK

Alle inhoud en materiaal is onder kopiereg die uitsluitlike eiendom van Tjominis Edutainment Pty Ltd & Sorina

 

Geen deel van hierdie inhoud (in geheel of gedeeltelik) mag in enige vorm of op enige manier (insluitend maar nie beperk tot: elektroniese, meganiese, fisiese, digitale, skriftelike formaat) gebruik, gekopieer, herproduseer, aangepas, oorgedra of aangewend word sonder die voorafgaande en skriftelike toestemming van Tjominis Edutainment Pty Ltd en Sorina nie.

 

Geen uitdruklike of enige ander vorm van reg of lisensie om te gebruik, kopieer, herproduseer, aan te wend, verander, gebruik of oor te dra - gedeeltelik of in geheel - word toegestaan aan enige persoon of andersins regspersoon sonder die voorafgaande skriftelike toestemming van die genoemde partye nie

 

© 2020 Tjominis Edutainment Pty Ltd © 2020 Sorina  * Tjomini™ Tjomama™