Sing-sing op jou skool se stoep

Ons bring die Tjominis na jou

Deur skole instappies te hou.

Kontak ons nou

Tjomini instappies behels 'n 60min prettige leersame program vol sing, spring en dans by jou skool. Ons het 2 akteurs wat saam met Sorina (tannie Tjommie) die program aanbied. 

Ons voorsien klank om dit so maklik as moontlik vir elke skool te maak. Elke skool se behoeftes verskil en ons program is aanpasbaar om meeste versoeke te kan akkommodeer. Ons het Afrikaanse sowel as Engelse inhoud beskikbaar

Terugvoer vanaf skole