Tjominis MAKSIMUM mandjie
Die MAKSIMUM mandjie bars uit sy nate vol kraakvars inhoud, stories, video's, klassies, Bybelstukkies, lewenslesse, avonture en 'n hele string bederfies in oortreffende trap. Want die groOoOoOoOt bielie van 'n afdeling Tjomini SKOOL kuier in die MAKSIMUM mandjie met daaglikse oulike opvoedkundige video's en werkies in prettige skool formaat en volgens relevante temas vir klein kindertjies wat slim-slim grootword. Met Tjomini SKOOL in jou mandjie, kan die kleinspan skool-skool enige plek en enige tyd! Al 9 afdelings baljaar in die MAKSIMUM mandjie
R69 per maand